Netjiese ruim dupleks in sekuriteitskompleks.(Vivendi-kompleks) naby Afrikaanse skole, winkelkompleks, hooftoevoerroetes. Ruim privaattuin. Geen troeteldiere.Okkupasie 1 Mei.
Geen agente. Skakel Eienaar-082 5581533.

Bedrooms3
Bathrooms2
Full Square, m²143
Floors in House2