Eks opsoek na enige werk asb eks desperaat het al oral my cv ingegee mar hoor niks van die maatskapye nie eks desperaat het inkomste nodig om vir my kind te sorg gee my net n kans asb