Huur n Kat Valhok op n weeklikse basis. (DIY).

Die vang van beseerde en sieklike katte deur middel van n val-hok is die mees menswaardigste oplossing.

Hierdie vang-hok is heeltemal veilig asook gebruikers vriendelik en is geskik vir die vang van :

Rondloper Katte

Straat Katte

Klein Honde en Hase

Muishond en Ystervark.

R250 per week uitsluitend aflewerings fooi.

Vir meer inligting kontak gerus.

Indien nie onmiddelik beskikbaar via foon, whatsapp of epos nie sal ons so gou moonlik terug skakel.

Bedien Kaapstad en al die voorstede.)

Ons onderskryf die plaaslike Diere Reddings Organisasies asook die DBV (SPCA).