Wit en burgundy blommemeisie rokkie – net 20 minute gedra met 2 konfettie mandjies, wit satyn met burgundy strikkies. Rokkie het ook net met blommetjies onder wat rond beweeg soos jy loop.