Beplan jou huis en skep jou eie “Garden Route Estate” inagnemend die natuurlike groenstrook, wat aanluit by jou erf, omring deur wilds- bees- en voltruisplase. Natuurlike weiding met sy wildsbokkies, kleinwild, tarentale, fisante en voëllewe en pragtige see-uitsig, maak die erf regtig besonders. Baie veilig met natuurlike damme en groen areas vir ontspanning en wandel op die estate maak dit die perfekte woonbuurt vir kinders of aftree.
180° panoramiese uitsig oor die plase, N2, Hartenbosrivier, Mosselbaai en die Baai tot by die Punt. Monte Christo sekuriteit dorpsontwikkeling kry ook sy eie aftree-oord met versorgingseenheid en is die eerste van sy soort in die Suid-Kaap wat grens aan ‘n wildsplaas. ‘n Pragtige uitsig met Springbokke en ander boksoorte wat by jou huis kom wei.
ERF is 586m² groot op die h/v Fish Eagle & Secretary Bird Straat met ‘n aangrensende groen strook.

WinsKoop teen R310 000. Uitstekende belegging teen die regte prys. Realistiese kontantaanbod sal oorweeg word.

Kontak: sel: 083 251 9317 / email: [email protected]
Hierdie erf met sy panoramiese uitsig word beskou as een van die beste gelee en mooiste erwe deur verskeie eiendomagente. Kry hom direk by die eienaar!

Land Square, m²836