PLAAS TE KOOP
SUID OOS VRYSTAAT, REDDERSBURG / DEWETSDORP
Grootte : 1 498.5 ha
Veeplaas met 5:1 GVE
50 ha lande vir lusern
8 Boorgate / 4 Windpompe / 1 Dompelpomp / 3 Damme
1 Woning
1 Skuur
2 Buitegeboue
4 Werkerhuise
17 Kampe
Wild – Ribbokke, Blesbokke & Vlakvarke
Baie goeie weiding vir skape & beeste, bestaande uit:
Bossieveld, grasveld – rooigras & dele Smitsvinger
Die kampe het almal voldoende water en bestaan uit vlakteveld,
rantjiesveld en bergveld.
Ruigtespruit loop +- 7km deur die plaas met standhoudende fonteine.
Daar was nog nooit ‘n water tekort gewees nie.
Ray Ford 0742023196
Property Partners

Land Square, m²1