Selfsorg akkommodasie in Uvongo op die suidkus Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer,2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate Skakel ons nou op 0798168027
httpwww.akkomodasie.co.za httpyoutu.be/4UeYNHESTx8

Bedrooms2
Bathrooms2
Full Square, m²2